Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Inskripsie op eerste lee bladsy lees. 1955 met komplimente Alba (die skrywer) (sien fotos).
Voorwoord MER Swellendam 1954. "Stories van ons eie mense se daelikse lewe op Rivierplaas". Stories soos Asdans en die bul, eiers uithaal, voete was voor stoof, kissie van die Boland, wasdag by rivier, ouma op Brakfontein, as die skeerders kom ens.
Nasionale Boekhandel 1955 geillustreerde hardeband goed gebind, skoon wit teksbladplsye, omslae wys ligte gebruik. Rugstrook rand aan bokant baie effens beskadig.
Plus nog 2 boeke van Rivierplaas