Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
n Klein Gedenkboek deur Alba Bouwer begin jare van Afrikaans in druk in foto's vertel word - onder andere ook die vertaal van die Bybel in Afrikaans. Op Bl 45 is daar 'n foto van 'n boek - Afrikaanse Gedigte, Byeenfersameld uit wat in die laaste 30 Jaar verskyn is 1876 - 1906 (gedigte ens wat in Die Afrikaanse Patriot en De Klyntjie verskyn het).
Eerste uitgawe 1976 ISBN 0624007456 netjiese hardeband sonder sagteblad goeie toestand. Afskrifte van dokumente, ou boeke en ou fotos.