Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gebruiksartikels en snuisterye vir kombuis soos vatlappe, gans deurstuiter, skatlike heks op besem, kwilts, bababottelhouer, guitige pop en laslakat, braaivoorskoot vir mans, kersversiersels, kitsgeskenke en baie ander.
Tafelberg 1991 Eerste uitgawe, eerste druk Sagteband, goeie toestand goed gebind en skoon wit bladsye, 176 bladsye met baie bladsye patrone.