| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Albert Grundlingh & Bill Nasson (reds.), Die Oorlog Kom Huis Toe: Vroue en Gesinne in die Anglo-Boere Oorlog
Kaapstad: Tafelberg, 2013. Groot (A4)-formaat boek, hardeband met stofomslag, 272 bladsye, indeks, historiese foto's op feitlik elke bladsy van die boek.
Boek in feitlik nuwe toestand met geen inskripsies nie. Die stofomslag het agter 'n paar klein kreukels in maar andersins is die boek soos nuut.
'n Uiters belangrike akademiese werk wat die realiteit van die oorlog vir vroue en kinders in konsentrasiekampe tuisbring. Sien die laaste foto hieronder vir 'n lys van die verskillende hoofstukke wat aandui watter onderwerpe almal aangespreek word.
Posgeld: R45 met SAPO of R100 met PostNet (tak-tot-tak). Ek kombineer graag met ander boeke teen R5 ekstra per boek. Vir boekbestellings van R500 of meer is versending met die poskantoor gratis, so kyk gerus na die ander boeke wat ek te koop het (daar is heelwat titels oor die Anglo-Boere Oorlog).
-crop.jpg)
-crop.jpg)
-crop.jpg)