R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
AleitApteit is 'n boek gevul met stories van die geliefde Aleit Swanepoel. Kom reis en kook saam met hom met ongeveer 50 resepte uit sy pen. Die Sondagaand voor Aleit se afsterwe was hy volstoom aan die gang, besig om onder meer sy alombekende lamsboud gaar te maak. Die bestanddele is gekoop en die span was reg vir 'n week van kosmaak. Kom beleef saam die nostalgie, sy spesiale menswees en die heerlike kos wat hy nie net smullekker kon maak nie, maar ook mooi kon laat lyk: die 'Aleit-Way'. Deel sy hartskos veral sy Sondagmiddagetes in sy ouerhuis, net soos sy ma dit gemaak het. Dit was spesiaal vir hom, en hy wou dit graag oordra en met sy mense deel.
Hy het aande gesit en skryf, en dit dan baie opgewonde aan sy span gestuur en ges: "Julle! Ek het nog 'n storie!!"
AleitApteit is 'n hoofstuk van sy nalatenskap en 'n manier waarop hy vir altyd in mense se hart, kombuis en lewe kan voortleef. Dit is 'n pragkookboek, maar ook een wat deel van jou kombuis se bestanddele moet uitmaak gevul met bekende hartskos en bypassende stories geskryf deur 'n legende.