Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg 5e druk 1991. Sagteband met 52 bladsye. Kortverhale wat aaneenskakel, almal onderdele van 'n oorlogsverhaal wat met seldsame ekonomie vertel word. 'n Genadelose boek oor 'n brutale bosoorlog. In 1985 met die Eugene Marais prys bekroon. Goeie toestand. Posgeld na enige plek in SA is R20