| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

Tafelberg 3e druk 1987. Sagteband met 52 bladsye. Kortverhale wat aaneenskakel, almal onderdele van 'n oorlogsverhaal wat met seldsame ekonomie vertel word. 'n Genadelose boek oor 'n brutale bosoorlog. In 1985 met die Eugene Marais prys bekroon. Goeie toestand. Minder as 1kg.