Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Reis deur Alfabetland saam met Alfabet Apie en sy maats. Met 'n rympie vir elke letter van die alfabet is dit groot pret om die letters een vir een te bemeester. Elke letter het sy eie storie. In kleurvolle illustrasie en vrolike rympie maak elke letter die ervaring eenvoudig onvergeetlik. Die speelkaarte maak die hantering van die alfabet net nog makliker en nog groter pret. Buiten die hardeband-rympieboek is daar ook 'n sagteband-aktiwiteitsboek asook wenke vir ouers om die leerproses maklik en prettig vir die kleinspan te maak.
TITEL: Alfabetland - Flitskaarte En Aktiwiteits Boek (Afrikaans, Gemengde media produk))
OUTEUR: Alta Greyson
TAAL: Afrikaans
SKU: 9781920389369
UITGEWER: Pambili
PUBLIKASIEDATUM: 2010
BLADSYE: 55
Hardeband
Nuut
Minder as 1kg