Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Algemene Gids Tot Slange van Suider-Afrika
Hierdie kleurvolle boek stel die leser bekend aan die fassinerende wêreld van slange, sowel as ander reptiele en amfibieë, waarvan ons dikwels min weet en ook min te sien kry. Suider-Afrika het n groot verskeidenheid reptiele en amfibieë, en meer spesies kom in die streek voor as in die hele Noord-Amerika.
Hierdie boek beskryf die streek se interessantste, ongewoonste of vreemde spesies, van die indrukwekkende Afrika-lui-slang en die legendariese swartmamba tot die piepers en blikslaertjies.
By: Bill Branch
Publisher: CNA, 1991
Pages: 112
Dimensions: ± 28.5 cm x 22 cm
Hardcover. Good condition.