R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
All-bran vir die siel - Susan Coetzer - Carpediem - 2010 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.
All-Bran vir die Siel se gesonde vesel bestaan uit... aangrypende verhale oor Susan se Liefdes en Vreugdes, maar ook haar seerkry en hartseer. Eerlike betekenisse oor die lesse wat sy geleer het, maar ook haar suksesse. Bybelverse wat spesiaal gekies is omdat hulle jou hart sal aanraak soos wat hulle Susan se lewe verander het. Stap vir stap planne en praktiese dinge om te doen om seker te maak jou lus vir die lewe verdwyn nie sommer weer nie.