Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
hardeband in goeie tweedehandse toestand. . Naam in ink voorin Vyfde Druk 1954
Behalwe Kobie Malan, die spil waarom alles gewoonlik draai, maak ons ook kennis met Allegra Bredenkamp, n weeskind wat danksy Kobie se pa na Maasdorp kom. Op Maasdorp lyk dit asof Allegra regtig n aanleg vir moeilikheid het. Miskien is dit omdat sy so impulsief is, maar veral omdat haar gewese boesemvriendin, Marguerite Beyers, ook nou op Maasdorp is en die twee kom net nie meer goed oor die weg nie.