Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Alles begin met Anna speel af in die Vrystaat. Dit vertel ân roerende verhaal oor drie geslagte heen vanaf die hartseer en verlies tydens die Anglo-Boereoorlog tot die aanloop en gebeure van die Tweede Wereldoorlog. Die roman is losweg gebaseer op die skrywer se eie familiegeskiedenis en ondersoek eindelik waar sy die skrywer vandaan kom.
TITLE: Alles Begin Met Anna
AUTHOR: Coetser, Annemari
SKU: 9780798176170
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 360
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 234 x 135
WEIGHT: 500 gr