Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Alles het niet kom wod dig Trantraal oor die onderwerpe wat hy in Chokers en suvivors met sy kenmerkende energie belig. Hy dig weer eens oor taal klas ras en die politiek maar fokus hier ook op seksualiteit en die religieuse en stedelike milieu waarin hy grootgeword het. n Kontroversiele bundel deur die wenner van die Ingrid Jonkerpys.
TITLE: Alles het niet kom wod
AUTHOR: Nathan Trantraal
SKU: 9780795707919
PUBLISHER: Kwela Books
DATE PUBLISHED: 15/02/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 64
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 130 mm x 198 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr