| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek - taal- en begripsoefeninge. Hierdie boek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en tuis. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek sal leerders help om eksamenfiks te raak in die addisionele taal.
TITLE: ALLES IN EEN TAAL & LEES GR7 OEFENBOEK
AUTHOR: AFR-GR7
SKU: 9781776071609
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 17/06/2017
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New