Tien jaar na die publikasie van Karin Cronj se plofbare debuut, Vir 'n pers huis, verskyn haar tweede roman, Alles mooi weer.Hilette Barend, professor, is in volle vaart. Sy is dringend op soek na Pearl Poplin, haar gevallestudie, wat in die niet verdwyn het. Al wat sy van haar het, is drie oefeningboeke waarin hawelose Pearl haar veelbewo lewensverhaal vertel: ... those who was sorry showed they where sorry but I did not want simpity I wanted love but I did not love myself...Dit word toenemend belangrik dat Pearl gevind moet word. Boonop maak min dinge deesdae heeltemal sin vir Hilette.So begin 'n aangrypende psigologiese speurtog - indien iets ooit gebeur het - wat die onstellende gedagtegang van Cronj se fragiele en gemarginaliseerde karakters blootle en 'n skreiende blik werp op die samelewing wat hulle gevorm het. Daar is vetknop Klaus en sy onsinnige lewe; die stomme Mpgg en haar bedleende gesnork. En Pearl. Wat haarself so voor die swyne werp.Met haar kenmerkende sin vir galgehumor en patos ontbloot Cronj die skrikwekkende motief van 'n lewe wat eendag nog potensiaal het en die volgende dag 'n voldonge feit is. Daarby skep sy met fantasie en 'n sweem surrealisme 'n gans nuwe erotiese woordeskat wat lig werp op dit wat so maklik verborge bly. Alles mooi weer - Karin Cronje. Genugtig! Uitgewers 2008. ISBN 9780980260687

Title: Alles mooi weer
Author: Karin Cronje
Publisher: Genugtig! Uitgewers
Year: 2008
Number of pages: 229
ISBN: 9780980260687
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever