Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek deur die bekende koskenner Margaret Robberts, wat handel oor al die verskillende soorte kruie en hul gebruike, onder meer huishoudelik, medisinaal, kosmeties en in die kombuis. Hardeband, uitgegee deur Southern Boekuitgewers, 1994. Goeie toestand. Posgeld R40,90.