Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
Hoe weet ek engele bestaan regtig? Kommunikeer en meng hulle met my? Wat is hul doel? Hoe ontvang hulle hul opdragte? Is hulle op hierdie oomblik besig om my te beskerm?
Alles wat jy wil weet oor engele is 'n samestelling van werk deur bekende Charisma Media-skrywers soos Perry Stone, James Goll, Ron Phillips en Terry Law en beantwoord al hierdie vrae en nog meer.
Dit is propvol Bybelse insigte, stories oor ontmoetings met engele en ander verhale wat jou geloof sal bou. Dit verduidelik dat engele werklik bestaan, ondersoek hul doel en leer jou hoe om hul hulp in te roep om jou en jou geliefdes te beskerm.
Hierdie insiggewende boek beantwoord onder meer die volgende vrae:
- Wat is engele?
- Wat s die Bybel oor engele?
- Wat doen engele?
- Hoe word engele geaktiveer?
Summary | Antwoorde op die algemeenste vrae oor engele. Hoe weet ek engele bestaan regtig? Kommunikeer en meng hulle met my? Wat is hul doel? Hoe ontvang hulle hul opdragte? |
Publisher | Struik Christian Media |
Release date | 20151101 |
Pages | 256 |
ISBN | 1-4153-3335-1 |
ISBN 13 | 978-1-4153-3335-8 |