| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale.
TITLE: ALLES1 V1 HT KLANKBOEK LB
AUTHOR: GRADE-1
SKU: 9781770026261
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 11/10/2011
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New