Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
.
Bo: Voorbeeld van plante wat verkoop word.
Aloe peglerae of bergaalwyn groei in die Magaliesberge. Dit is n stamlose aalwyn en word omtrent 40 cm hoog.
Die plante is omtrent 6- 8cm hoog.
Plant in vol son en goed gedreineerde grond. Baie mooi as n potplant.
Die plante is met saad gekweek.
Kyk na al my plante wat ek verkoop by 'View all the sellers items' . Regs bo aan die bladsy.