Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Aloe variegata of kanniedood groei in die Karoo. Word omtrent 30 cm hoog en vorm nuwe plantjie aan die kante van moederplant. Groei in die son in goed gedreineerde grond.
Die plant wat jy koop is omtrent 6cm x 6cm.
Alle plante word verpak in karton pakkies.