Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lollos! bied fantastiese en unieke vermaak vir kinders in Afrikaans. Saam met Alta Joubert en Minki Burger maak die vriendelike karakter van Lalaland seker kinders oor die hele land word sommer lekker fiks!Gedurende hul lewendige vertonings word daar saam gedans en boonop leer die kleinspan natuurlik ook altyd iets op ¿¿n prettige manier.
Artists: | Alta Joubert / Minkie Burger |
Released: | 2010 |
Studio: | Select Music |
Album Type: | Studio |
Tracks: | Lollos Remix / Kedang-Kedang / Smarties en Tamaties / See toe / Spring op / Boom tjiekie Boomer / Tikke Takke tok / Dae van die week / Die olifant / Tannie met die rooi rokkie / Rooi blom medley / Heerlike lente / 1-10 / Shongololo / Stapsoldaatjie / Bons dat dit gons - met Emo Adams / Totsiens Lollos/Dankie Jesus |
Format: | DVD |
Product Code: | 7800752 |