Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Alta Pete(Aim High) is ons absolute gunsteling versnit.
Die kombinasie van Guatamala en Kenya is lekker lig gerooster. Dit maak die versnit baie veelsydig om te gebruik. Van jou bean to cup masjien, aeropress, pour-over of mokkapot. Die Guatamala se honey process verskaf lekker soetsmake van sjokelade, heuning en geroosterde amandels.
Die "Thirdwave" geroosterde koffie plaas die aksent op die koffie wat perfek gerooster is volgens die smaakprofiel wat die natuur vir dit beplan het. In hierdie blend is net 100% Arabica bone gebruik.