Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Bill Gottlieb
Formaat: Groot Hardeband
Toestand: Baie Goed
Meer as 1 000 MIIDDELS, deur dokters bewys as net so effektief of selfs BETER AS GENEESMIDDELS OF OPERASIES! .
In hierdie unieke boek onthul 300 van Amerika se beste alternatief-georiƫnteerde mediese praktisyns, kruiekenners, voedingkundiges, natuurgenesers, homeopate en ander holistiese genesers hul mees effektiewe, natuurlike rate vir 160 alledaagse sowel as ernstige gesondheidsprobleme.
Boonop is daar