This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Karins_Treasures50

Similar products

Altyd net jy - Elsa Winckler
Sold

Altyd net jy - Elsa Winckler

Secondhand 1 was available
R25.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Bob Shop ID
684259748

Toestand: Goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 205
Gepubliseer: 2019 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799395525

Sys die soort magic waarmee jy trou! Leah het Max ontmoet toe sy 10 jaar oud was en iets het op daardie oomblik met haar gebeur. Op haar agtiende verjaarsdag soen hy haar, maar toe sy hom die volgende oggend gaan soek, help hy n ander vrou in n motor. Nou, tien jaar later, word sy gevra om n onderhoud met die wêreldbekende Max Campbell te voer. Vir die eerste keer gaan hulle weer alleen in n vertrek wees. Maar dit behoort nie saak te maak nie, of hoe? Sy is mos lankal oor hom. Die oomblik toe Max vir Leah op haar agtiende verjaarsdag soen, het hy geweet dis n fout. Die intense emosies wat hy ervaar het, is tog nie volhoubaar nie. Hy besef dié tipe liefde kan hom vernietig hy wil tog nie soos sy ma opeindig na sy pa haar vir sy sekretaresse gelos het nie! Daarom sê hy niks oor die model wat hy in die taxi gehelp het nie. Altyd net jy is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks, Romanza. Romanza kan vergelyk word met Mills & Boon en Harlequin. In Elsa Winckler se jongste reeks is die kinders nie opgewasse teen hul geliefde peetma, Jody, nie. Jody weet instinktief wanneer sy die regte hartsmaat vir een van haar ses peetkinders gevind het. Maar sy weet ook wanneer hulle gereed is vir Liefde met n hoofletter L. Altyd net jy is die laaste boek in die Jody-reeks. In elke boek is daar n addisionele subtema en die reeks bestaan uit Op die sypaadjie (Desember 2017), Blameer die skoenlapper (Februarie 2018), My groot liefde (November 2018) en Want die hart weet (Januarie 2019).

Customer ratings: 1 ratings

Very good seller, highly recommended.
22 Jun 2026
Don't miss out on the latest deals!