| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Amanda Botha, Marjorie Wallace: Drif en Vreugde, met ’n voorwoord deur André P. Brink
Claremont: David Philip, 2006. Sagteband met gedrukte omslag, 160 bladsye, illustrasies deurgaans, register.
Baie goeie toestand met geringe rakverwering. Daar is ’n geskenksplakker op die eerste skutbladsy.