Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Geloof is meer as om net te glo. Dit is doen-woord wat in elke aspek van ons lewens ingeweef moet wees. Maar hoe kry ons so geloof wat straal uit alles wat ons doen en nuwe lewe blaas in ander?
Amen ¿ Bybelstudie sal binne ses studies die krag van geloof in Bybelstudielesers se lewe ontsluit. Elke afdeling bied kort inleiding, lewensles, besprekings- en toepassingsvrae, daaglikse teksvers om oor na te dink, en ¿n vers om elke week te memoriseer. Die ¿Delf dieper¿-afdeling sal jou help om die teksgedeeltes agter die lering in meer detail te bestudeer en om in jou geloof te groei soos jy God se Woord oordink.
Hierdie Bybelstudie is ideaal vir individue en groepe. Wanneer jy jou aan God oorgee, groei in sy Bybelse leringe en dit ¿n integrale deel van jou persoonlike God-storie maak, sal dit die krag van geloof in jou lewe ontsluit.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Amen Bible Study
Summary | Ontsluit in 6 studies die krag van jou geloof en leef dit vreesloos uit. Geloof is meer as om net te glo. Dit is ¿ doen-woord wat in elke aspek van ons lewens ingeweef moet wees... |
Author | Angus Buchan |
Publisher | CUM |
Release date | 20161208 |
Pages | 169 |
ISBN | 1-4316-1668-0 |
ISBN 13 | 978-1-4316-1668-8 |