Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Amma is die verhaal van Charmaine Africa wat grootword in Bishop Lavis teen die agtergrond van apartheid in 'n armoedige, apolitiese familie. Sy volg in die voetspore van haar ouma en haar ma met 'n onwrikbare doel: om haar familie bymekaar te hou terwyl alles uitmekaar val. Charmaine Africa is 'n skrywer wat stip in die afgrond in kyk, en dan iets sĂȘ om die afgrond hardop te laat lag.