Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die heks en haar kat vlieg gelukkig deur die lug op haar besemstok. Maar dan kom raap die wind die heks se hoed toe haar strik en toe haar towerstaf op. In die soektog na hierdie toor-noodsaaklikhede ontmoet die heks en haar kat talle hulpvaardige diere wat saam op haar besemstok wil ry.
TITLE: Amok op n besemstok
AUTHOR: Julia Donaldson
SKU: 9781485308546
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 18/01/2018
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 250 mm x 280 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr