Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Amper my Mense Deur Dot Serfontein
hierdie boek se omslag is beskadig en dit kom uit afgeskryfde biblioteek voorraad. Andersinds is dit in goeie tweedehandse toestand. die sketse handel oor persone wat nie so prominent was in die Suid Afrikaanse geskiedenis nie, maar ook die meer bekendes.Dit is aangenaam vertellend geskryf oor die vrystaatse mense op plase. dit haal ook die Anglo-Boere oorlog se gebeure aan.
Human en Rousseau.eerste uitgawe eerste druk1974
Please look at the photo's and my other listings. Items can be combined for posting.