Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Peter en Heather Larson, David en Claudia Larp
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
'n Praktiese gids vir ouer-dogter-gesprekke oor 8 moet-gesels onderwerpe.
Jou dogter word 'n tiener. Weet jy wat sy werklik dink oor ouens, skool, God of haar toekoms? En besef jy hoe vinnig dit kan verander? Hoe praat 'n mens oor dié goed?
Amper 'n tiener help ouers om met hulle dogter te gesels en haar te help deur die tawwe tienerjare. Peter en Heather Larson en David en Claudia Arp gee vir ouers persoonlike raad en bied deurdagte vrae wat hulle kan gebruik om betekenisvolle, natuurlike gesprekke oor 8 kernsake met hulle dogter te hê, waaronder:
Amper 'n tiener is 'n praktiese gids tot ouer-dogter-gesprekke. Daar is ook raad oor dinge wat julle ook saam kan doen om haar te bemoedig in haar geloof en die uitdagings waarvoor sy te staan gaan kom. Dit is 'n móét vir elke ma en pa.