| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Ampie worstel met die armoedige, harde lewe van 'n "bywoner" seun hy is vuil, verwaarloos, verwerp deur sy pa en skaam oor sy armoede. In die derde deel verlaat hy die plaas weens droogte en beland by delwerye waar hy hoop vind om sy lewe te verander. Wanneer sy kind skielik sterf, dreig al sy drome uiteen te bars maar uiteindelik vind hy 'n onverwagse kans op 'n nuwe begin wat hom uit die duisternis lei.
TITLE: AMPIE DIE KIND DEEL 3 KWARTEEU REEKS
AUTHOR: VANBRUGGEN,J
SKU: HTF9789000055524.TU
PUBLISHER: Nasionale Pers Beperk
DATE PUBLISHED: 1942
BINDING: Hard cover, no dust jacket
CONDITION: Second hand