Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek titel: Ampie-Die Meisiekind
Skrywer: J van Bruggen
Publikasie besonderhede: 1928 1ste Uitgawe
Toestand van boek: Baie goeie toestand Harde Band. Hierdie boek is skaars en een van 10 wat op hollandse papier gedruk is. Die boek is stewig gebind. Die bladsye is net en skoon. Die boek is geteken deur die vorige eienaar. Die omslag is omtrent onbeskadig. Die rugkant is verbleek. Die omslag en die rugkant is verguld.
Note: We cannot be held responsible for any damage sustained during the shipping of the products.
Save on shipping when you buy multiple books! Please take a look at the other books that we have for sale.