Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
KopiƩ in redelike toestand. Die rug is beskadig soos op die fotos sigbaar. Die band is nietemin ferm en al die blaaie is stewig ingebind. Roesvlekke aan die teksblok en voorste en agterste paar bladsye.Inskripsie op eerste blanko, sien foto. Op sommige van die bladsye het 'n vorige eienaar ligte kantlynaantekeninge in potlood gelaat.
Uitgewer : Nasionale Pers
Taal : Afrikaans
Sagteband : 184 bladsye
Afmetings : 180 x 125 x 20 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik