Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ampie se album 'Niks en niemand' is beslis n moet he album.Meeste van die liedjies is self deur hom geskryf, maar hy het ook n paar groot koppe ingetrek om te help, Ewald Coleske, Johan Oberholzer en Christoph Kotze om n paar te noem. Die album is deur Murray Lubbe en Ampie du Preez vervaardig en is van n baie hoƫ kwaliteit wat deur Coleske artists versprei en bemark word.
Ampie het nie afgewyk van die kommersielle 'appeal' wat n album moet he vir groot verkope nie,maar hy het wel bietjie 'boundaries gepush' met n nuwe unieke vars klank wat die publiek mee aanklank sal vind. Volgens Arnold en Ewald Coleske is dit baie vars en uniek en druk self baie van hul tyd en energie in om hierdie album n sukses te maak.
Ampie het gesorg vir n paar groot treffers en maak nie net staat op een om die cd verkope n sukses te maak nie, dit was wel n 2 jaar proses vir die sukses storie van die cd se liedjies.
'Niks en niemand' is n moet vir elke huis.
NIKS EN NIEMAND
SOS
PLAIN JANE
SPEEL WEER MET MY HART
KLARADYN
DIE TREIN
JY BLY DIE EEN IN MY HART
BELLA
RITME VAN JOU NAAM
N1
YSTER EN SATYN
ONBEKENDE STAD
SAAMSTAAN
UITGEMAAKTE SAKE
STAND
YOUR PIANO
Artists: | AMPIE DU PREEZ |
Product Code: | 28052685 |