This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BlueForestBooks19

Similar products

Revolusie van die Eensames - Spielbeeld van 'n tydperk
Secondhand
R300.00
Anderkant die Magalies. Die Wereld van die Wonderboom - Pelser, Chris (Ed) & Mulder, Riana (Rese...
New
R410.00
Die Opkoms van 'n Republiek. Die geskiedenis van die Oranje-Vrystaat tot die Jaar 1863.
Secondhand
R500.00
Saw en Cuito Cuanavale - N
New
R330.00
Anderkant Cuito: 'n Reisverhaal van die Grensoorlog - L.J. Bothma Anderkant Cuito: 'n Reisverhaal van die Grensoorlog - L.J. Bothma Anderkant Cuito: 'n Reisverhaal van die Grensoorlog - L.J. Bothma
Anderkant Cuito: 'n Reisverhaal van die Grensoorlog - L.J. Bothma Anderkant Cuito: 'n Reisverhaal van die Grensoorlog - L.J. Bothma Anderkant Cuito: 'n Reisverhaal van die Grensoorlog - L.J. Bothma
Sold

Anderkant Cuito: 'n Reisverhaal van die Grensoorlog - L.J. Bothma

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R1,400.00
R150.00
89% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
307702694

 

Anderkant Cuito is die verhaal van ‘n groep oudsoldate wat teruggaan na ou basisse en slagvelde in Namibië en Angola, waar die Grensoorlog van 1966 tot 1989 gewoed het.

Hulle deel herinneringe, onthou makkers, ontlaai, reik uit na ou vyande, maak vriende langs die pad, reis deur die geskiedenis en soek na die waarheid. Hulle is die generasie wat ‘n vuur – in 1914 aangesteek en aan die gang gehou deur politici – ver buite die grense van Suid-Afrika moes gaan blus.

‘n Reis van 17 dae word uiteindelik ‘n reis van meer as ‘n 100 jaar deur die verlede. Die toergeselskap maak kennis met geskiedenis wat verswyg is, maar gedurende die Grensoorlog teruggekom het om die Suid-Afrikaanse Weermag aan die hakskeen te byt. So byvoorbeeld was daar die eerste Suid-Afrikaanse militêre operasie op die grens (1917) om die Ovakwanyama koning, Mandume ya Nedemufayo, te elimineer. Die Owambo’s het dit nooit vergeet nie en koning Mandume se spook het Suid-Afrikaanse soldate gedurende die Grensoorlog agtervolg, sonder dat hulle dit geweet het. Maar die sluier word ook gelig oor Operasie Firewood (1987), een van die heel bloedigste gevegte van die Grensoorlog, toe SWAPO se PLAN-guerrillas ‘n Suid-Afrikaanse aanvalsmag trompop stormgeloop het.

Die oudsoldate se reis lei uiteindelik na die veelbesproke Cuito Cuanavale: Wie het gewen? Anders as destyds word die brug by Cuito hierdie keer oorgesteek. Anderkant Cuito is waarheid, bevryding en verligting. Maar die pad lê gesaai met wrakke en geraamtes…

Anderkant Cuito – ‘n reisverhaal van die Grensoorlog, is drie reise in een: ‘n Fisiese reis van plek tot plek, ‘n reis deur die geskiedenis, maar bowenal ‘n kopreis wat die leser by ‘n nuwe bestemming uitbring. Die Grensoorlog word deur ‘n ander bril beskou as die een wat politici en generaals vir die soldate, hulle ouers en geliefdes opgesit het.

 

Sagteband. Eerste uitgawe, 2011. 183 bladsye. Uitstekende toestand, amper nuut.

Recently viewed

See more
740 Boyz - Bump Bump (Booty Shake) (CD)
Secondhand
R69.00
5Pcs 2.54mm 3x40P Male Pins Three Row Right Angle Pin Header
New
R430.00
33% OFF
Corsair CX Series CX650 650 Watt 80 Plus Bronze Certified PSU
New
R1,304.00 R1,953.00
39% OFF
HGST 500GB 5400RPM SATA6 2.5" Hard Disk Drive Preowned
Secondhand
R243.00 R400.00