This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by Heritage Trades1111

Similar products

Suid-Afrika se Grensoorlog 1966 - 1989 Willem Steenkamp SIGNED LIMITED EDITION 844 of 1000 SLEEVED.
Secondhand
R950.00
DIE ANGLO-BOEREOORLOG 1899-1902: `N OORSIG VAN DIE MILITERE VERLOOP VAN DIE STRYD deur ANDRE WESSELS
Secondhand
R170.00
Sadf and Cuito Cuanavale : A Tactical and Strategic Analysis
New
R350.00
THE BATTLE OF CUITO CUANAVALE
Secondhand
R350.00
Anderkant Cuito : 'n Reisverhaal van die Grensoorlog (signed)
Closed

Anderkant Cuito : 'n Reisverhaal van die Grensoorlog (signed)

New 1 was available
Indicative market price: R1,750.00
R650.00
63% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
msc8
Bob Shop ID
647696611
Published by L J Bothma, 2011, softcover, Afrikaans text, 182 pages, illustrated, condition; as new.

Anderkant Cuito is die verhaal van 'n groep oudsoldate wat teruggaan na ou basisse en slagvelde in Namibië en Angola, waar die Grensoorlog van 1966 tot 1989 gewoed het.
Hulle deel herinneringe, onthou makkers, ontlaai, reik uit na ou vyande, maak vriende langs die pad, reis deur die geskiedenis en soek na die waarheid. Hulle is die generasie wat 'n vuur - in 1914 aangesteek en aan die gang gehou deur politici - ver buite die grense van Suid-Afrika moes gaan blus.
'n Reis van 17 dae word uiteindelik 'n reis van meer as 'n 100 jaar deur die verlede. Die toergeselskap maak kennis met geskiedenis wat verswyg is, maar gedurende die Grensoorlog teruggekom het om die Suid-Afrikaanse Weermag aan die hakskeen te byt. So byvoorbeeld was daar die eerste Suid-Afrikaanse militêre operasie op die grens (1917) om die Ovakwanyama koning, Mandume ya Nedemufayo, te elimineer. Die Owambo's het dit nooit vergeet nie en koning Mandume se spook het Suid-Afrikaanse soldate gedurende die Grensoorlog agtervolg, sonder dat hulle dit geweet het. Maar die sluier word ook gelig oor Operasie Firewood (1987), een van die heel bloedigste gevegte van die Grensoorlog, toe SWAPO se PLAN-guerrillas 'n Suid-Afrikaanse aanvalsmag trompop stormgeloop het.
Die oudsoldate se reis lei uiteindelik na die veelbesproke Cuito Cuanavale: Wie het gewen? Anders as destyds word die brug by Cuito hierdie keer oorgesteek. Anderkant Cuito is waarheid, bevryding en verligting. Maar die pad lê gesaai met wrakke en geraamtes
Anderkant Cuito - 'n reisverhaal van die Grensoorlog, is drie reise in een: 'n Fisiese reis van plek tot plek, 'n reis deur die geskiedenis, maar bowenal 'n kopreis wat die leser by 'n nuwe bestemming uitbring. Die Grensoorlog word deur 'n ander bril beskou as die een wat politici en generaals vir die soldate, hulle ouers en geliefdes opgesit het.
Miskien is hierdie die belangrikste reis in die lewens van duisende wat steeds vra: Vir wat?
Wie behoort die boek te lees? Almal wat direk en indirek by die Grensoorlog betrokke was, in die geskiedenis belangstel en die waarheid oor dié oorlog wil weet. Dit is 'n lekkerlees boek vir diegene wat graag self 'n reis deur die ou grensgebied wil onderneem, maar om welke rede ookal nie kan nie.

Recently viewed

See more
5% OFF
LEGO® 75571 - Avatar Neytiri & Thanator vs. AMP Suit Quaritch
New
R738.05 R779.00
THE BASIS OF ASCENDANCY EDGAR GARDNER MURPHY 1909 Principles of Public Policy SOUTHERN USA.
Secondhand
R98.00
CA-288 Universal 26-55 inch LED LCD TV Backlight Driver Board TV Booster Constant Current Module Hig
New
R413.00
19% OFF
SHREDDER PAPER 140 SHEET 4 X 12MM MINI CROSS CUT AUTO FEED
New
R6,702.77 R8,245.50