Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Anderkant die blou berge deur Mara Prinsloo roman
’n Tipiese roman van daardie tyd: die ongekunstelde plaasmeisie wat die stad moet trotseer en die ideale man vind.
Verpakking en Posgeld R28
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.