This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Anderkant die Oseaan - Karen Kingsbury
Sold

Anderkant die Oseaan - Karen Kingsbury

Secondhand 1 was available
R55.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT6168
Bob Shop ID
187491903

Anderkant die Oseaan - Karen Kingsbury - SCB - 2011 - 361pp - Sagteband: een naam verder mooi.

 

 

Connor Evans is 'n vlieënier by 'n groot lugredery; hy is gelukkig getroud en het twee pragtige dogters, 'n mooi huis en 'n gesonde bankbalans. Hy het dalk ses jaar laas met sy pa gepraat, maar dit is sy pa se skuld; nie syne nie. Wat die verlede betref, het hy nie veel om weg te steek nie; behalwe vir een nag agt jaar gelede.


Maar niemand weet daarvan nie, en dit is so lank terug. Vir Connor is sy lewe so perfek as wat kan kom.

'n Vliegramp oor die Stille Oseaan verander egter alles. Een van die slagoffers is Kiahna Siefert, 'n lugwaardin wat Connor agt jaar terug leer ken het; Khiana se testament maak dit baie duidelik: Voordat haar sewejarige seuntjie, Max, vir aanneming gegee kan word, moet hy 'n paar weke deurbring by die pa wat hy nog nooit ontmoet het nie: die pa wat nie eens weet van sy bestaan nie: Connor Evans.

Gaan die teenwoordigheid van 'n eensame seuntjie en die waarheid agter sy bestaan Connor se huwelik vernietig? Of is dit dalk die begin van genesing, vergifnis en hoop vir Connor se gesin?

Customer ratings: 1 ratings

Goeie diens en aflewering
05 Jul 2015