Anderkant die Scrap    Dana Snyman

Anderkant die Scrap Dana Snyman

1 available / secondhand
R75.00
Want to pay less?
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Bl Cr 6
Bob Shop ID
641610205

Sagte band Human & Rousseau ,6de druk 2008.

Baie goeie toestand ,blaai wel effens vergeel.

Bundel Kortverhale .


Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, lê hy nou familie uit in die storie Familiefoto. Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal: Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moeiliker, daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom. Hulle ry Valiants en weet nog van Uncle Charlies, padkafees, Geloftefees, Springbokradio en Kommuniste. Die mans dra nog pakke en die vroue hoede; tant Pop en oom Jorrie en so aan. Maar hy skryf ook oor vandag se mense. Party emigreer. Ander bly, hulle kyk sport en reis en kom mense teë. Elke nou en dan sien mens n reënboog. Ek is eintlik n baie gewone ou. Rustig. Daar is nie probleme nie. Op die toneel. Nota: Dana het onlangs vir hom n 1973-Valiant aangeskaf. So n bruine.

Add to cart

Recently viewed

Challenge the Sunrise - Paperback - Val Rabbetts Pratt
R50.00
Enough (DVD)
R20.00
Lynyrd Skynyrd - Endangered Species
R40.00

Similar products

Anderkant die scrap by Dana Snyman
R75.00
Op die toneel - Dana Snyman
R320.00
Onder een dak - Dana Snyman
R115.00
Anderkant die stilte
R150.00