Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Anderkant die spieel is ân storie vir elke vrou wat al gewonder het hoekom sy nou eintlik haar tee swart en bitter drink as soet en melkerig soveel lekkerder is. Vir elke vrou wat al gewens het sy kon die uitgevrete rotte in haar kombuis â" en huwelik â" met ân .22 wegblaas en wat vroualleen ân Swartwoudkoek kan baasraak.
TITLE: Anderkant Die Spieel
AUTHOR: Melissa Scharneck
SKU: 9780795800719
PUBLISHER: Queillerie Publishers (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 25/11/2013
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 224
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 265 gr