Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Tweede Wêreldoorlog verdeel die wêreld, dit skeur gesinne uitmekaar. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op 'n unieke manier deur die oorlog beïnvloed word.
Wanneer 'n Italiaanse krygsgevangene op die Fouries se Bosveldplaas 'n klipbrug oor die Nyl moet kom bou, ontmoet hy vir Klara en vind in haar 'n geesgenoot . . .