Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Chris Karsten
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Goed
Daar is steeds dinge wat spook by Wim Kellerman na die dood van Jack Niemand. Wim en Portis praat min daaroor terwyl hulle woel in die kweekhuis van Wim se skoenlapperboerdery op Wildernis. Maar dit bly lê tussen hulle.
Wat het geword van Portis se vyf jeugvriende wat in die jare tagtigs vermis geraak het? En hoekom is die lyke van Simon Pope, die destydse hoof van Bon Accord, en sy vrou, Rachel, nooit geïdentifiseer nie?
Dit kan nie anders nie, hy sal moet terugloop op die spoor, voetjie vir voetjie. Wim is oortuig sy ou aartsvyand Simon Pope lewe nog. Dis maklik om twee en twee bymekaar te sit, so hy koop 'n kaartjie Kanada toe, kwansuis agter skoenlappers soek aan.
Maar eintlik is hy warm op die spoor van die meesterbrein agter die verdwyning van vyf kinders op die Kaapse Vlakte. Kry, sal hy hom kry. Dis 'n lewenstaak, vir Portis, en vir Wim.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.