Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek was gedruk deur die Afrikaanse Pers-Boekhandel circa 1961.Gebind in rooi linne deur die drukker.Fotoalbum agterin van Huguenet in verskillende rolle.'n Samestelling van opstelle geskryf deur mede-akteurs en mense wie die groot figuur in die Suid-Afrikaanse toneelwereld geken het.Vorige eienaar se naam op voorste skutblad maar verder puik.Stofomslag met verweer aan die bowenste rand.