Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Human en Rousseau netjiese ex biblioteekboek met stofomslag in beskermer, goed gebind met skoon bladsye, paar klein wit krapmerke waar plakker verwyder is op eerste skoon bruin endbladsy, 251 bladsye. Klein biblioteekstempel onder op rug van stofomslag.