Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Buren-Uitgewers, 1974, eerste uitgawe. Hardeband met stofomslag, 126 bladsye. Goeie toestand. Goed gebind en skoon en netjies binne-in. Die hardeband se onderste rante toon rakgebruik. Die stofomslag is verweer. Naam van vorige eienaar voor-in geskryf. Minder as 1kg.