This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Bokmakierie19603

Similar products

R30 shipping
Tweede Voorlopige Rapport, Nog Beskouings oor die Afrikaanse Literatuur van 70's - Andre P. Brink
R180
R30 shipping
Voorlopige Rapport: Beskouings oor die Afrikaanse literatuur van Sew - Brink, Andre P.
R180
R30 shipping
Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P. Brink & Ingrid Jonker
R230
25% OFF
Die Les van die Liefde - J.R.Miller
R90 R120
Andre P Brink en die Spel van die Liefde
Andre P Brink en die Spel van die Liefde

Andre P Brink en die Spel van die Liefde

0 was available / secondhand
R170.00 auction closed
Closed 27 May 24 15:01
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Onder Papegaaiberg, Stellenbosch
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 21 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615864670

2019. Hardeband met stofomslag, 443 bladsye. Baie goeie toestand - soos nuut. Minder as 1kg.

n Buitengewone en uitstekende manuskrip. Prof. Gerrit Olivier

André P. Brink en die spel van liefde is die heel eerste biografie van n Suid-Afrikaanse skrywer wat gedurende sy leeftyd in dieselfde asem as Gabriel García Márquez, Peter Carey en Aleksandr Soltzjenitsen genoem is, en wie se romans in meer as 30 tale vertaal is.

In Leon de Kock se langverwagte biografie word Brink se persoonlike dagboeke en joernale as die belangrikste bronmateriaal hanteer. Brink het meer as 50 jaar lank sy ervarings en gedagtes pligsgetrou opgeteken: hierdie notaboeke, waartoe De Kock eksklusief toegang verkry het, word nou vir die eerste maal bekend gemaak.

Die spel van liefde is n omvangryke biografie wat die leser n openhartige, onverbloemde blik gee op Brink se gedagtes en gevoelens oor homself én ander. Brink beskryf die hoogte- en laagtepunte van sy vyf huwelike asook sy verskeie verhoudings met n groot aantal vroue n onderwerp wat hy in sy memoir, n Vurk in die pad, maar slegs vlugtig bespreek. Gedurende sy leeftyd het Brink hom nie net teen die politieke bestel verset nie, maar veral ook teen tradisionele seksuele sedes.

In hierdie biografie van n skrywer aan wie die Nobelprys vir letterkunde byna toegeken is, bekyk De Kock Brink se persoonlike, outobiografiese aantekeninge vanuit n kritiese, literêre oogpunt. Daarmee saam vergelyk hy die dagboeke met akademiese en ander, alledaagse bronne, waaronder getuienisse deur Brink se vriende, familie, eggenotes en minnaresse. Die spel van liefde is n unieke, belangrike toevoeging tot die Suid-Afrikaanse lettere, maar veral ook tot navorsing oor Brink se lewe en skryfwerk.

More from this seller

View all
A Guide to Old French Plate Louis Carre
R60 No bids
R30 shipping
On South Africa's Secret Service. An Undercover Agent's Story. Riaan Labuschagne
R270 No bids
R30 shipping
HOE VERKLAAR JY DIT? Saamgestel deur Danny Fourie
R110 No bids
R30 shipping
LOST CITY OF THE KALAHARI. Alan Paton
R195 No bids

Recently viewed

R30 shipping
14% OFF
Nintendo Switch - Snake Pass - SRG#7 - NEW AND UNOPENED! COLLECTOR`S ITEM.
R2,999 R3,500