Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Human & Rousseau, 1969 (vierde druk). Hardeband met stofomslag, 163 bladsye. Baie goeie toestand. Die stofomsl;ag toon tekens van gebruik. Naam van vorige eienaar voor-in geskryf. Enkele merkies. Stewig gebind en in die geheel netjies.