Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ses boeke deur Dr Andrew Murray, almal in goeie toestand. Die sewende boek is 'n biografie deur Leona Choy.
Titels:
Nederigheid (sagteband)
Die Volle Pinksterseën (hardeband met stofjas)
Andrew Murray: Beelddraer van Ewige Liefde (biografie in sagteband)
Die Sleutel tot 'n Kragtige Getuienisaksie (sagteband)
Die Bloed van die Kruis (sagteband)
Nie My Wil nie (sagteband)
Krag van die Bloed (sagteband)
Uitgewer: Verskeie
Taal: Afrikaans
Toestand: Gebruik