Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband volume in baie netjiese toestand. Intern skoon, behalwe vir enkele teksgrepe wat met 'n glimpen ('highlighter') gemerk is. Geen stofomslag. Ligte waterskade teenwoordig. Die word 'MOET' is met balpuntpen op die voorblad aangebring.
Uitgewer : Die Christen-Studentevereniging van Suid Afrika
1e Uitgawe, 1945
Taal : Afrikaans
Hardeband : 531 bladsye
Afmetings : 190 x 140 x 50 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.8 kg
Toestand: Gebruik