Rooiwarm is die nuutste album uit Andries-Hendrik Potgieter se geledere en beloof om jonk en oud weer opnuut n warm gevoel onder die hart te gee. Die album is die voorloper van die 75ste viering van die FAK bundel volgende jaar.
Die cd bestaan uit 14 verwerkings van nagenoeg 34 FAK liedjies. Bekende liedjies soos Sarie Marais , Die Alibama en Bobbejaan klim die berg het n paar verrassende nuwe klanke bygekry wat by alle generasies aanklank sal vind. Hierdie album sal gesinsvakansies op die langpad verby laat snel. Die Rooiwarm album word amptelik op 19 Oktober by die Voortrekker Monument in Pretoria bekendgestel.


.
Tracks
1.ᅠ Aai aai die wind wat waai
2.ᅠ Sarie Marie
3.ᅠ Die bobbejaan kom weer
4.ᅠ Ry Hom Ferreira
5. Hier's die Alibama
6.ᅠ M-re Oompie m-re Japie
7.ᅠ My hartjie, my suikerbos
8.ᅠ Die trane di- rol oor jou, Pollie
9.ᅠ Dis heerlik, Coetzenburg
10.ᅠ Dis te v-r om te ry
11.ᅠ Die vrolike musikant
12.ᅠ Ek soek na my Afrikaner nooientjie
13.ᅠ Al l- die berge nog so blou
14.ᅠ Die goeie oue tyd